About

kwabanalindsay_ropewalking2

‘n Ouer ‘juggle’ ‘n klomp goed op elke dag se balanseertou. Sien jy die prentjie in jou kop? Hoe kry ‘n mens dit alles reg ge’juggle’ sonder om dinge te laat val of self af te val nie?

Hierdie blog wil ouers help sodat hulle goedgenoeg ouerskap binne ‘n sirkel van liefde sal beoefen. Ouers word bemagtig en vrygemaak om weg te beweeg van ‘n perfeksionistiese uitkyk op ouerskap en kindwees na ‘n goedgenoeg ouerskapstyl. Goedgenoeg ouers trek daarom ‘n sirkel van liefde met hierdie ouerskapstyl sodat hulle kind(ers) geliefd, geborge en versorg voel – ja, goedgenoeg voel soos God hulle gemaak het!

Die uitkoms van hierdie blog: verbind jou tot ‘n goedgenoeg ouerskapstyl want sulke ouers is die trots van hulle kinders (Spreuke 17:6).

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s